konduktiwiteit [boodskap #133629] |
Sat, 19 September 2020 16:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konduktiwiteit
Afbreking: kon•duk•ti•wi•teit
Selfstandige naamwoord: konduktiwiteit
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vermoë om elektriese stroom te gelei.
Gebruik:
• Die konduktiwiteit van 'n geleier is die omgekeerde van die geleier se weerstand.
Sinoniem:
• geleibaarheid
• geleidingsvermoë
Vertaling:
Engels: conductivity
Nederlands: conductantie, geleidingsvermogen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|