waterbok [boodskap #133628] |
Sat, 19 September 2020 16:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waterbok
Afbreking: wa•ter•bok
Samestelling: water + bok
Selfstandige naamwoord: waterbok
Meervoud: waterbokke
Verkleinwoord: waterbokkie
Meervoud van verkleining: waterbokkies
Betekenis:
• Swaargeboude wildsbok wat naby riviere en vleiagtige gebiede voorkom, Kobus ellipsiprymnus.
Gebruik:
• Die waterbok het 'n kenmerkende "borslap" onder die keel asook 'n wit ring om die boude.
Afgelei:
• waterbokbul
• waterbokkalf
• waterbokkoei
• waterbokooi
• waterbokram
Vertaling:
Engels: waterbuck
Nederlands: waterbok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|