aanvaller [boodskap #133627] |
Sat, 19 September 2020 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanvaller
Afbreking: aan•val•ler
Selfstandige naamwoord: aanvaller
Meervoud: aanvallers
Verkleinwoord: aanvallertjie
Meervoud van verkleining: aanvallertjies
Betekenis:
• Iemand of iets wat aanval; aggressor.
• (sport) 'n Persoon in die voorste linie.
Gebruik:
• Dit raadsaam om roerloos te bly lê sodat die beer dink dat sy aanvaller dood is.
• Die aanvaller is dikwels die speler wat die meeste punte aanteken.
Antoniem:
• verdediger
Afgelei:
• plaasaanvaller
Vertaling:
Engels: attacker, assailant
Nederlands: aanvaller
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|