slyt [boodskap #133623] |
Sat, 19 September 2020 15:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slyt
Afbreking: slyt
Werkwoord: slyt
Verlede tyd: het geslyt
Betekenis:
• Geleidelik weens langdurig gebruik verswak.
• Tyd deurbring.
Gebruik:
• Die pels van 'n haas slyt binne 2 jaar, terwyl 'n jas van bewerpels sowat 25 jaar hou.
• Sy slyt haar laaste jare in ’n ouetehuis in Kaapstad.
Afgelei:
• slytasie
• slyting
Vertaling:
Engels: to use up, wear out; to pass, spend one's days
Nederlands: slijten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|