jaargety [boodskap #133616] |
Sat, 19 September 2020 08:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jaargety
Afbreking: jaar•ge•ty
Samestelling: jaar + gety
Selfstandige naamwoord: jaargety
Meervoud: jaargetye
Betekenis:
• Een van vier gelyke dele van die jaar wat deur die weersomstandighede van mekaar onderskei word.
Gebruik:
• Somer is die warmste jaargety.
Sinoniem:
• seisoen
Hiponiem:
• lente
• somer
• herfs
• winter
Vertaling:
Engels: season
Nederlands: jaargetijde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|