torpedo [boodskap #133615] |
Sat, 19 September 2020 08:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
torpedo
Afbreking: tor•pe•do
Selfstandige naamwoord: torpedo
Meervoud: torpedo's
Verkleinwoord: torpedo'tjie
Meervoud van verkleining: torpedo'tjies
Betekenis:
• Projektiel wat in water gelanseer word om skepe en duikbote te vernietig.
Gebruik:
• Baie skepe is tydens die oorlog met die gebruik van torpedo's gekelder.
Afgelei:
• torpedoboot
• torpedobuis
• torpedojaer
• torpedolanseerbuis
• torpedonet
• torpedovis
• torpedovloot
• torpedovormig
Vertaling:
Engels: torpedo
Nederlands: torpedo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|