Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitgevat
uitgevat [boodskap #133610] Sat, 19 September 2020 07:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitgevat
Afbreking: uit•ge•vat


Byvoeglike naamwoord: uitgevat
Attributief: uitgevatte

Betekenis:
• Netjies en stylvol aangetrek.

Gebruik:
• Sy is uitgevat vir die geleentheid.

Sinoniem:
• aangetrek
• uitgedos

Vertaling:
Engels: dress up
Nederlands: uitgedost


Werkwoord: vat uit, uitvat
Verlede tyd: het uitgevat

Betekenis:
• Verlede deelwoord van uitvat. Na buite geneem.

Gebruik:
• Het jy die die asblik uitgevat?

Vertaling:
Engels: take out
Nederlands: buiten gezet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lankmoedig
Volgende onderwerp: uitgedos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:57:22 UTC 2025