tirannie [boodskap #133605] |
Vr, 18 September 2020 13:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tirannie
Afbreking: ti•ran•nie
Selfstandige naamwoord: tirannie
Meervoud: tirannieë
Betekenis:
• 'n Heerskappy wat deur absolute mag, geweld en dwang gekenmerk word.
Gebruik:
• Die regering niks doen om die brutale en bloedige tirannie in sy buurstaat te stop nie.
Sinoniem:
• dwingelandy
• skrikbewind
Vertaling:
Engels: tyranny
Nederlands: tirannie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|