tirannies [boodskap #133604] |
Fri, 18 September 2020 12:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tirannies
Afbreking: ti•ran•nies
Byvoeglike naamwoord: tirannies
Attributief: tiranniese
Betekenis:
• Soos 'n tiran of in 'n tirannie; outoritêr en onderdrukkend.
Gebruik:
• Hoe word die regte van minderhede teen die tiranniese wetgewing van die meerderheid beskerm?
Sinoniem:
• despoties
Vertaling:
Engels: tyrannical, tyrannous, tyrannic, despotic
Nederlands: tiranies, tiranniek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|