gou-gou [boodskap #133602] |
Fri, 18 September 2020 08:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gou-gou
Afbreking: gou-gou
Bywoord: gou-gou
Betekenis:
• Baie vinnig; in 'n oogwenk.
Gebruik:
• Ons gaan gou-gou koffie drink.
Sinoniem:
• sito-sito
• tjop-tjop
Verwant:
• nou-nou
Vertaling:
Engels: quickly, in a jiffy
Nederlands: snel, in een wip
Nota:
• 'n Goeie voorbeeld van reduplikasie (verdubbeling van letters of woorde om nuwe woorde te vorm).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|