Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nou-nou
nou-nou [boodskap #133601] Fri, 18 September 2020 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nou-nou
Afbreking: nou-nou


Bywoord: nou-nou

Betekenis:
• Oor 'n kort rukkie in die toekoms.
• 'n Kort rukkie gelede.

Gebruik:
• Ons gaan nou-nou ry.
• Hy was nou-nou nog hier!

Sinoniem:
• aanstons
• binnekort
• netnou
• spoedig

Wisselvorm:
• nounou

Verwant:
• gou-gou
• tjop-tjop

Vertaling:
Engels: now-now, in a moment, soon
Nederlands: net nu, in een ogenblik

Nota:
• 'n Goeie voorbeeld van reduplikasie (verdubbeling van letters of woorde om nuwe woorde te vorm).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nounet
Volgende onderwerp: gou-gou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:55:09 UTC 2025