indoena [boodskap #133598] |
Thu, 17 September 2020 20:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
indoena
Afbreking: in•doevna
Uitspraak: /ənˈdu.na/
Selfstandige naamwoord: indoena
Meervoud: indoenas
Verkleinwoord: indoenatjie
Meervoud van verkleining: indoenatjies
Betekenis:
• 'n Hooggeplaaste raadgewer of hoofman onder die koning; persoon in gesag; raadsman.
Gebruik:
• Die indoenas hou indaba om belangrike kwessies te bespreek.
Vertaling:
Engels: induna
Xhosa: induna
Zoeloe: induna
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|