Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perdry
perdry [boodskap #133597] Thu, 17 September 2020 20:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Perdry
Perdry
perdry
Afbreking: perd•ry
Samestelling: perd + ry


Werkwoord: ry perd, perdry
Verlede tyd: het perdgery

Betekenis:
• Op die rug van 'n perd voortbeweeg.

Gebruik:
• Tensy jy bloots wil perdry, moet jy eers die perd opsaal.

Vertaling:
Engels: to ride on horseback
Nederlands: paardrijden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oase
Volgende onderwerp: indoena
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:55:39 UTC 2025