Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortdurend
voortdurend [boodskap #133594] Thu, 17 September 2020 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortdurend
Afbreking: voort•du•rend
Samestelling: voort + durend, voortduur + -end


Byvoeglike naamwoord: voortdurend
Attributief: voortdurende

Betekenis:
• Wat vir lank en ononderbroke voortduur.

Gebruik:
• Die polisie en polisiegeweld is voortdurend in die nuus.

Sinoniem:
• aanmekaar
• aanhoudend
• heeltyd
• langdurig
• onafgebroke
• onophoudelik
• pal

Vertaling:
Engels: continuously, incessantly, all the time
Nederlands: voortdurend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chemikalie
Volgende onderwerp: sinopties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:12:08 UTC 2025