e-handel [boodskap #133592] |
Thu, 17 September 2020 13:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
e-handel
Afbreking: e-han•del
Selfstandige naamwoord: e-handel
Meervoud: –
Betekenis:
• Elektroniese handel; die koop en verkoop van produkte deur 'n aanlyndiens of oor die Wêreldwye Web.
Gebruik:
• Moderne e-handel geskied gewoonlik oor die Wêreldwye Web, hoewel dit ook van tegnologieë soos e-pos gebruik kan maak.
Sinoniem:
• kuberhandel
Afgelei:
• e-handelaar
Vertaling:
Engels: e-commerce, electronic commerce
Nederlands: e-handel, elektronische bedrijfsvoering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|