| hadron [boodskap #133590] |
Do., 17 September 2020 11:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24229 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hadron
Afbreking: ha•dron
Selfstandige naamwoord: hadron
Meervoud: hadrone
Betekenis:
• 'n Subatomiese deeltjie wat uit twee of meer kwarke bestaan, soos 'n proton.
Gebruik:
• Hadrone word in twee families ingedeel: Barione soos protone en neutrone wat uit 'n onewe aantal kwarke bestaan, en mesone wat 'n ewe aantal kwarke het.
Hiponiem:
• barion
• meson
Antoniem:
• lepton
Vertaling:
Engels: hadron
Nederlands: hadron
Nota:
• Van Antieke Grieks, ἁδρός (hadrós, "dik").
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|