Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geswore
geswore [boodskap #133588] Thu, 17 September 2020 11:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geswore
Afbreking: ge•swo•re


Byvoeglike naamwoord: geswore

Betekenis:
• Verlede deelwoord van sweer. Wat by iets sweer of 'n eed geweer het.

Gebruik:
• Reson het Israel gehaat en was 'n geswore vyand van Salomo. [1 Konings 11:25]

Verwant:
• gesworene

Vertaling:
Engels: sworn
Nederlands: gezworen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spiraal
Volgende onderwerp: kwark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:53:07 UTC 2025