kompeteer [boodskap #133584] |
Wed, 16 September 2020 19:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kompeteer
Afbreking: kom•pe•teer
Werkwoord: kompeteer
Verlede tyd: het gekompeteer
Betekenis:
• Om aan 'n kompetisie/wedstryd deel te neem.
Gebruik:
• Dit is in die mens se natuur om in alle fasette van die lewe - nie net op sportgebied nie - met mekaar te kompeteer.
Sinoniem:
• meeding
• wedywer
Verwant:
• kompetering
• kompeteerder
Vertaling:
Engels: to compete, vie
Nederlands: wedijveren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|