renjaer [boodskap #133583] |
Wo, 16 September 2020 19:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
renjaer
Afbreking: ren•jaer
Samestelling: (wed)ren + jaer
Selfstandige naamwoord: renjaer
Meervoud: renjaers
Verkleinwoord: renjaertjie
Meervoud van verkleining: renjaertjies
Betekenis:
• Sportman of -vrou in 'n renmotor wat aan 'n motorwedren deelneem.
Gebruik:
• Michael Schumacher is 'n voormalige Duitse Formule Een (F1) renjaer.
Vertaling:
Engels: racer
Nederlands: autoracer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|