Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » militêr
militêr [boodskap #133581] Wed, 16 September 2020 17:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
militêr
Afbreking: mi•li•têr


Byvoeglike naamwoord: militêr
Attributief: militêre
Partitief: militêrs

Betekenis:
• Betreffende 'n land se weermag; in verband met die krygswese.

Gebruik:
• Die oorsprong van die brief word betwis, maar dit het hulle die nodige dekmantel gegee om militêr in te gryp.

Afkorting:
• mil.

Vertaling:
Engels: military
Nederlands: militair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: legioen
Volgende onderwerp: renjaer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:47:12 UTC 2025