Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragkos
kragkos [boodskap #133579] Wed, 16 September 2020 16:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragkos
Afbreking: krag•kos
Samestelling: krag + kos


Selfstandige naamwoord: kragkos
Meervoud: kragkosse

Betekenis:
• Gesonde kos met 'n hoë voedingswaarde.

Gebruik:
• Mieliepap is kragkos.

Vertaling:
Engels: superfood
Nederlands: krachtvoer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korting
Volgende onderwerp: legioen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:39:24 UTC 2025