korting [boodskap #133578] |
Wed, 16 September 2020 16:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
korting
Afbreking: kor•ting
Selfstandige naamwoord: korting
Meervoud: kortings, kortinge
Verkleinwoord: kortinkie
Meervoud van verkleining: kortinkies
Betekenis:
• Vermindering of verlaging van prys.
Gebruik:
• As gevolg van die enorme korting kon ons tog die nuwe skoene bekostig.
Sinoniem:
• afslag
Vertaling:
Engels: reduction, discount, rebate
Nederlands: korting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|