brekend [boodskap #133573] |
Wo, 16 September 2020 11:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brekend
Afbreking: bre•kend
Byvoeglike naamwoord: brekend
Attributief: brekende
Betekenis:
• Wat besig is om te breek; terwyl dit breek.
Gebruik:
• Die golwe druis soos hulle al brekend teen die klippe bruis.
• Besoek ons webtuiste vir brekende nuus en 'n opsomming van daaglikse gebeure.
Afgelei:
• baanbrekend
• hartbrekend
Vertaling:
Engels: breaking
Nederlands: brekend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|