ousus [boodskap #133568] |
Wed, 16 September 2020 10:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ousus
Afbreking: ou•sus
Samestelling: ou + sus
Uitspraak: /ˈəʊ̯sœs/
Selfstandige naamwoord: ousus
Meervoud: oususse
Verkleinwoord: ousussie
Meervoud van verkleining: ousussies
Betekenis:
• Ouer of oudste suster, ook 'n aanspreekvorm vir 'n ouer suster.
Gebruik:
• Ousus het skaars haar handsak in die kombuis neergesit, toe begin die poppe dans.
Antoniem:
• kleinsus
• ouboet
Vertaling:
Engels: older sister
Nederlands: oudste zus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|