vasstandig [boodskap #133564] |
Wed, 16 September 2020 06:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vasstandig
Afbreking: vas•stan•dig
Byvoeglike naamwoord: vasstandig
Attributief: vasstandige
Betekenis:
• Wat onwrikbaar staan.
Gebruik:
• Ek is vasstandig in my geloof, lojaal, betroubaar en 'n man van integriteid wat nie bang is vir harde werk nie.
Sinoniem:
• onwrikbaar
• standvastig
Vertaling:
Engels: steadfast
Nederlands: vaststaande, standvastig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|