vaslê [boodskap #133558] |
Di, 15 September 2020 14:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vaslê
Afbreking: vas•lê
Samestelling: vas + lê
Werkwoord: lê vas, vaslê
Verlede tyd: het vasgelê
Betekenis:
• Iets vasvang en bewaar (inligting stoor, klank opneem, ens.).
Gebruik:
• Ek sal my woord op hulle harte skryf en dit in hulle gedagte vaslê. [Jeremia 31:33]
Verwant:
• vaslegging
Vertaling:
Engels: to capture, record, register
Nederlands: vastleggen, vestigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|