spesialiteit [boodskap #133555] |
Tue, 15 September 2020 13:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spesialiteit
Afbreking: spe•sia•li•teit
Selfstandige naamwoord: spesialiteit
Meervoud: spesialiteite
Betekenis:
• Besondere vaardigheid of kennis waaroor iemand beskik en waarop hy/sy hom/haar toespits.
Gebruik:
• Aansteeklike siektes is 'n mediese spesialiteit wat fokus op die mediese diagnose, beheer en behandeling van infeksies.
Afgelei:
• spesialiteitsgebied
• spesialiteitsorganisasies
• spesialiteitsrigting
• spesialiteitswinkels
Vertaling:
Engels: specialty
Nederlands: specialiteit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|