Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teoretiseer
teoretiseer [boodskap #133551] Tue, 15 September 2020 12:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teoretiseer
Afbreking: teo•re•ti•seer


Werkwoord: teoretiseer
Verlede tyd: het geteoretiseer

Betekenis:
• 'n Teorie ontwikkel.

Gebruik:
• Daar is wetenskaplikes wat teoretiseer dat die inname en kook van wortelagtige groente tot die ontwikkeling van groter breine gelei het.

Vertaling:
Engels: to theorize
Nederlands: theoretisering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: papierbeker
Volgende onderwerp: deelnemer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:41:13 UTC 2025