Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onthuts
onthuts [boodskap #133549] Tue, 15 September 2020 11:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onthuts
Afbreking: ont•huts


Byvoeglike naamwoord: onthuts
Attributief: onthutste

Betekenis:
• In 'n staat van ontsteltenis of verbystering wees.

Gebruik:
• Die man was onthuts toe hy die slegte nuus hoor.

Sinoniem:
• beswaard
• ontsteld
• verbouereerd
• verbysterd
• verontrus
• verontwaardig
• verskrik

Vertaling:
Engels: dumbstruck, abashed, confounded
Nederlands: onthutst


Werkwoord: onthuts
Verlede tyd: het onthuts

Betekenis:
• Ontsteld of verbysterd wees.

Gebruik:
• Die slegte nuus het haar onthuts.

Sinoniem:
• geskok
• omkrap
• ontstel

Vertaling:
Engels: to be stunned, disconcerted, bewildered
Nederlands: onthutsen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arties
Volgende onderwerp: papierbeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:15:27 UTC 2025