arties [boodskap #133548] |
Tue, 15 September 2020 08:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
arties
Afbreking: ar•ties
Selfstandige naamwoord: arties
Meervoud: artieste
Betekenis:
• 'n Uitvoerende kunstenaar (soos iemand wat sing, dans of toneelspeel).
Gebruik:
• Hy werk as 'n arties by die sirkus.
Sinoniem:
• podiumkunstenaar
Antoniem:
• artieste (vroulik)
Hiponioem:
• sirkusarties
• sweefstokarties
Afgelei:
• artiestekamer
• artiestelewe
Vertaling:
Engels: artist
Nederlands: artiest
Nota:
• Van Frans, "kunstenaar".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|