sweefstokarties [boodskap #133547] |
Mon, 14 September 2020 20:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sweefstokarties
Afbreking: sweef•stok•ar•ties
Samestelling: sweefstok + arties
Selfstandige naamwoord: sweefstokarties
Meervoud: sweefstokartieste
Betekenis:
• 'n Gimnas wat in die lug op 'n sweefstok rondswaai, op toue loop en toertjies uitvoer.
Gebruik:
• Die sweefstokarties het 'n op 'n dun koord en sonder 'n vangnet oor 'n hoë waterval gestap.
Antoniem:
• sweefstokartieste (vroulik)
Vertaling:
Engels: trapeze artist
Nederlands: trapeze artiest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|