Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrag
vrag [boodskap #133543] Ma., 14 September 2020 19:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25915
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrag
Afbreking: vrag


Selfstandige naamwoord: vrag
Meervoud: vragte
Verkleinwoord: vraggie
Meervoud van verkleining: vraggies

Betekenis:
• Goedere wat saam vervoer word; die lading op 'n voertuig.

Gebruik:
• Die vragmotor het omgeslaan en sy hele vrag verloor.

Hiponiem:
• ballasvrag
• grootmaatvrag
• kratvrag
• retoervrag
• spoorvrag
• treinvrag
• trokvrag

Afgelei:
• vragbrief
• vragboot
• vragdier
• vraggeld
• vraghouer
• vragmotor
• vragruimte
• vragskip
• vragtrein
• vragvermoë
• vragvliegtuig
• vragwa

Vertaling:
Engels: freight, cargo, load
Nederlands: vracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swemmer
Volgende onderwerp: por
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 25 10:10:54 UTC 2026