Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swemmer
swemmer [boodskap #133542] Mon, 14 September 2020 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Swemmers
Swemmers
swemmer
Afbreking: swem•mer


Selfstandige naamwoord: swemmer
Meervoud: swemmers
Verkleinwoord: swemmertjie
Meervoud van verkleining: swemmertjies

Betekenis:
• Iemand wat swem.

Gebruik:
• Ryk Neethling is 'n bekende Suid-Afrikaanse swemmer.

Vertaling:
Engels: swimmer
Nederlands: zwemmer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enkelouer
Volgende onderwerp: vrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:11:05 UTC 2025