enkelouer [boodskap #133541] |
Mon, 14 September 2020 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
enkelouer
Afbreking: en•kel•ou•er
Samestelling: enkel + ouer
Selfstandige naamwoord: enkelouer
Meervoud: enkelouers
Betekenis:
• Ma of pa wat 'n kind (of kinders) alleen sonder die hulp van 'n tweede ouer grootmaak en versorg.
Gebruik:
• Die lewe van 'n enkelouer is glad nie maklik nie.
Afgelei:
• enkelouerskap
Vertaling:
Engels: single parent
Nederlands: alleenstaande ouder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|