Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » merkwaardig
merkwaardig [boodskap #133540] Mon, 14 September 2020 19:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
merkwaardig
Afbreking: merk•waar•dig
Samestelling: merk + waardig


Byvoeglike naamwoord: merkwaardig
Vergrotende trap: merkwaardiger
Oortreffende trap: merkwaardigste
Attributief: merkwaardige
Partitief: merkwaardigs

Betekenis:
• Wat buitengewoon en betekenisvol is; aandag verdien.

Gebruik:
• Die leerder se prestasie is niks minder as merkwaardig nie.

Sinoniem:
• betekenisvol
• buitengewoon
• opmerklik
• raar
• uniek
• seldsaam
• vreemd

Afgelei:
• merkwaardigerwys
• merkwaardigheid

Vertaling:
Engels: noteworthy, remarkable
Nederlands: merkwaardig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hologram
Volgende onderwerp: enkelouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:39:06 UTC 2025