hologram [boodskap #133539] |
Mon, 14 September 2020 18:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hologram
Afbreking: ho•lo•gram
Selfstandige naamwoord: hologram
Meervoud: hologramme
Betekenis:
• 'n Driedimensionele beeld van 'n objek.
Gebruik:
• Die eerste hologram is in 1964 geskep ná die uitvinding van die laser, die eerste koherente ligbron, in 1960.
Verwant:
• holograaf
• holografie
• holografies
Vertaling:
Engels: hologram
Nederlands: hologram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|