Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitsluitlik
uitsluitlik [boodskap #133538] Mon, 14 September 2020 17:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitsluitlik
Afbreking: uit•sluit•lik


Byvoeglike naamwoord: uitsluitlik
Attributief: uitsluitlike

Betekenis:
• Alleen; slegs.

Gebruik:
• Diere wat uitsluitlik vleis eet word ware karnivore genoem.

Vertaling:
Engels: exclusively
Nederlands: uitsluitelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leerlingskap
Volgende onderwerp: hologram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:16:03 UTC 2025