leerlingskap [boodskap #133537] |
Mon, 14 September 2020 16:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leerlingskap
Afbreking: leer•ling•skap
Samestelling: leerling + -skap
Selfstandige naamwoord: leerlingskap
Meervoud: leerlingskappe
Verkleinwoord: leerlingskappie
Meervoud van verkleining: leerlingskappies
Betekenis:
• 'n Werksgebaseerde leerprogram. Geleentheid vir 'n leerling om die teorie wat hy leer by 'n regte werk te praktiseer.
Gebruik:
• 'n Leerlingskap laat jou toe om te verdien terwyl jy leer.
Afgelei:
• leerlingskapskontrak
• vakleerlingskap
Vertaling:
Engels: learnership
Nederlands: beroepsbegeleidende leerweg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|