Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » internetkafee
internetkafee [boodskap #133536] Mon, 14 September 2020 16:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Internetkafee.
'n Internetkafee.
internetkafee
Afbreking: in•ter•net•kafee
Samestelling: internet + kafee


Selfstandige naamwoord: internetkafee
Meervoud: internetkafees
Verkleinwoord: internetkafeetjie
Meervoud van verkleining: internetkafeetjies

Betekenis:
• 'n Winkel met rekenaars wat aan klante toegang tot die internet bied.

Gebruik:
• Draadlose internettoegang is deesdae bykans orals beskikbaar, wat die internetkafee grotendeels oorbodig maak.

Vertaling:
Engels: internet cafe
Nederlands: internetcafé

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: visum
Volgende onderwerp: leerlingskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:58:21 UTC 2025