skitter [boodskap #133533] |
Sun, 13 September 2020 21:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skitter
Afbreking: skit•ter
Werkwoord: skitter
Verlede tyd: het geskitter
Betekenis:
• Helder en skynbaar bewegende lig uitstraal of weerkaats.
Gebruik:
• Die sterre skitter in die hemel.
Sinoniem:
• blink
• glimmer
• glinstster
• sprankel
• vonkel
Afgelei:
• skitterblink
• skitterend
• skittering
• skitterlig
• skitterwerend
• skitterwit
Vertaling:
Engels: to sparkle, glitter, shine
Nederlands: schitteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|