kiel [boodskap #133532] |
Sun, 13 September 2020 20:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kiel
Afbreking: kiel
Selfstandige naamwoord: kiel
Meervoud: kiele
Betekenis:
• Die heel onderste, laagste deel van 'n skip.
Gebruik:
• 'n Seilskip se kiel steek dikwels diep in die water in.
Afgelei:
• kielboot
• kielsog
• kielspoor
• kielwater
Vertaling:
Engels: keel
Nederlands: kiel
Werkwoord: kiel
Verlede tyd: het gekiek
Betekenis:
• Om 'n vaartuig te laat oorleun/ oorhel.
Gebruik:
• Die boot word in die droogdok gekiel.
Sinoniem:
• kielhaal
• kreng
• platlê
Vertaling:
Engels: to keel, careen
Nederlands: kielen, krengen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|