Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » matroos
matroos [boodskap #133527] Sun, 13 September 2020 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
matroos
Afbreking: ma•troos


Selfstandige naamwoord: matroos
Meervoud: matrose
Verkleinwoord: matrosie
Meervoud van verkleining: matrosies

Betekenis:
• 'n Seeman met 'n lae rang wat as deel van die bemanning op 'n skip werk.

Gebruik:
• Popeye is 'n matroos wat van spinasie hou.

Afgelei:
• matroosbaadjie
• matroosbroek
• matroosdrag
• matrooshoed
• matrooslied
• matrooswerk

Vertaling:
Engels: sailor, mariner
Nederlands: matroos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spantou
Volgende onderwerp: kielhaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:17:09 UTC 2025