spantou [boodskap #133526] |
Sun, 13 September 2020 19:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spantou
Afbreking: span•tou
Samestelling: span + tou
Selfstandige naamwoord: spantou
Meervoud: spantoue
Betekenis:
• Riem of tou om die agterpote van 'n koei vas te trek voordat sy gemelk word.
• 'n Plant, Cynanchum viminale.
Gebruik:
• Maak Blommetjie se pote met 'n spantou vas, sodat sy jou nie skop as jy haar spene trek nie.
Vertaling:
Engels: milking-strap, kneestrap
Nederlands: spantou
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|