oosnoordoos [boodskap #133524] |
Sun, 13 September 2020 15:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oosnoordoos
Afbreking: oos•noord•oos
Samestelling: oos + noordoos
Bywoord: oosnoordoos
Betekenis:
• Rigting tussen oos en noordoos.
Gebruik:
• Ons vaar nou oosnoordoos.
Antoniem:
• wessuidwes
Verwant:
• oosnoordooste
• oosnoordoostelik
Afkorting:
• ONO
Vertaling:
Engels: east-northeast
Nederlands: oostnoordoost
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|