wesnoordwes [boodskap #133522] |
Sun, 13 September 2020 15:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wesnoordwes
Afbreking: wes•noord•wes
Samestelling: wes + noordwes
Bywoord: wesnoordwes
Betekenis:
• Rigting tussen wes en noordwes.
Gebruik:
• Ons vaar nou wesnoordwes.
Antoniem:
• oossuidoos
Verwant:
• wesnoordweste
• wesnoordwestelik
Afkorting:
• WNW
Vertaling:
Engels: west-northwest
Nederlands: westnoordwest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|