speltoetser [boodskap #133517] |
Sun, 13 September 2020 15:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
speltoetser
Afbreking: spel•toet•ser
Samestelling: spel + toetser
Selfstandige naamwoord: speltoetser
Meervoud: speltoetsers
Verkleinwoord: speltoetsertjie
Meervoud van verkleining: speltoetsertjies
Betekenis:
• 'n Program wat teks teen 'n woordelys toets om moontlike spel- en tikfoute uit te wys.
• 'n Persoon wat teks speltoets.
Gebruik:
• Afrikaans is ryklik geseën met 'n klomp speltoetsers waaruit verbruikers kan kies.
Verwant:
• speltoets
• speltoetsing
Vertaling:
Engels: spell checker
Nederlands: spellingchecker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|