Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sterrekunde
sterrekunde [boodskap #133516] Sun, 13 September 2020 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sterrekunde
Afbreking: ster•re•kun•de
Samestelling: sterre + kunde
Uitspraak: /ˈstɛrəˌkœndə/


Selfstandige naamwoord: sterrekunde
Meervoud:

Betekenis:
• Die wetenskap waarneming en verduideliking van gebeurtenisse buite die aarde se atmosfeer.

Gebruik:
Sterrekunde is een van die min wetenskappe waar amateurs steeds 'n rol speel, veral met die ontdekking en monitering van komete en meteore.

Sinoniem:
• astronomie

Afgelei:
• sterrekundig
• sterrekundige

Vertaling:
Engels: astronomy
Nederlands: sterrenkunde, astronomie
Xhosa: inzululwazi ngeenkwenkwezi
Zoeloe: ukwazi ngezinkanyezi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smeermiddel
Volgende onderwerp: speltoetser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:42:57 UTC 2025