Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bylaag
bylaag [boodskap #133502] Sun, 13 September 2020 06:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bylaag
Afbreking: by•laag


Selfstandige naamwoord: bylaag, bylae
Meervoud: bylae, bylaes
Verkleinwoord: bylagie, bylaetjie
Meervoud van verkleining: bylagies, bylaetjies

Betekenis:
• Aanvullende materiaal aan die einde van 'n boek, artikel, dokument of ander teks.

Gebruik:
• 'n Bylaag is nie 'n latere byvoeging nie, maar addisionele inligting wat die hoofinhoud beter verduidelik.

Wisselvorm:
• bylae

Verwant:
• addendum
• aanhangsel

Afkorting:
• byl.

Vertaling:
Engels: supplement
Nederlands: bijlage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: behoud
Volgende onderwerp: aanhangsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:55:04 UTC 2025