Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanwend
aanwend [boodskap #133485] Sat, 12 September 2020 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanwend
Afbreking: aan•wend


Werkwoord: wend aan, aanwend
Verlede tyd: het aangewend

Betekenis:
• Op een of ander manier gebruik; toepas.

Gebruik:
• Die verpleegster het salf of die wond aangewend.

Afgelei:
• aanwendbaar
• aanwender
• aanwending
• aanwendsel

Vertaling:
Engels: to apply, use, employ
Nederlands: aanwenden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wend
Volgende onderwerp: polvy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:03:52 UTC 2025