Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » petroltenk
petroltenk [boodskap #133481] Sat, 12 September 2020 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
petroltenk
Afbreking: pet•rol•tenk
Samestelling: petrol + tenk
Uitspraak: /ˈpetrəɫˌtɛŋk/


Selfstandige naamwoord: petroltenk
Meervoud: petroltenks
Verkleinwoord: petroltenkie
Meervoud van verkleining: petroltenkies

Betekenis:
• Tenk waarin brandstof opgegaar word, soos die voorraadtenk in 'n motorvoertuig.

Gebruik:
• Lek jou petroltenk of gebruik jou motor maar net baie petrol?

Sinoniem:
• brandstoftenk

Vertaling:
Engels: petrol tank, fuel tank, gasoline tank
Nederlands: benzinetank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorbietjie
Volgende onderwerp: plantkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:09:22 UTC 2025